Gebed

My Almagtige Vader!
Ek kom vandag na U toe met ‘n sak vol gemors.....

Ek sit dit in U hande, voor U voete, want ek alleen kan dit nie uitgooi nie.
Here  vergewe my,... as ek teen U woorde TRAP,
......soms voel ek U weet Self nie wat U doen met my lewe nie, dan gryp ek in.....vergewe my asb Vader...

Vergewe my as ek party dae soos ‘n verwoede bul teen die tralies druk om uit te kom, omdat ek nie kan wag op U nie en aandring op antwoorde.
En as ek soms uit desperaatheid uitroep: HOEKOM EK? ....En myself vreeslik jammer kry.
Vergewe my vir die dae wat ek twyfel.
Here ek klim vandag van my eie troon af, ek gee oor.......en sit U daarop! U is die Koning van my lewe. U is my alles in alles.......

Vader ek vertrou U.


Ek weet dat U net die beste vir my klaar uitgekies het.

Dankie vir U genade oor my lewe. Dankie vir U volmaakte liefde.

EK STAAN OP IN U SEUN SE HEILIGE NAAM, JESUS


EN LAAT MY STEM HOOR!

EK HET LANK GENOEG STIL GEBLY

DEUR LIEFDE IS ALLES EN SAL ALLES OORWIN!!

DIE OES IS GEREED EN EK WIL DEEL DAARIN.

VADER EK GEE MYSELF AS ‘n

WERKER

DIENAAR

EN AS KIND

GEBRUIK MY HANDE,VOETE, ORE,OE,MOND EN VERSTAND…ALLES HERE TOT EER VAN U NAAM.

Amen

 


  • Gebed is harde werk:
  • dit vat tyd,
  • dit vat dissipliene,
  • dit vat opofferings
  • dit vat ‘n honger en dors na GOD!
  • En dit vat baie LIEFDE vir ons Vader!


Sept 2009
D
aar  is drie maniere of plekke van gebed is IN MY LEWE op die stadium:

·       Om God te eer deur “praise en worship”

·       Om heeldag in kontak te bly ( in gedagtes ) ,skiet gebedjies soos party sal se, of ‘n spontane uitroep na God en deur my optrede ( hoe ek lewe )

·       Dan is daar een wat ek die laaste ruk ervaar, in my kamer agter ‘n toe deur, OP MY KNEE, ….

daar buig ek voor God en deel alles! Daar in die “geheim” staan ek voor God met geen voorgee, geen gawes, geen talente en geen guns by mense, net voor God, …sien daar kan ek nie voorgee, want God ken my, daar is ek wie Hy my gemaak het en wie ek wil wees. In my kamer as ek bid is ek veilig en kan ek ALLES deel.

Vir die eerste keer in my lewe voel ek iets werd….en dit is wanneer ek by God is, en ek kan nie genoeg kry nie, so dit is seker net natuurlik dat ek meer van God soek , want hy maak my heel, deur Hom het ek die mens leer ken vir wie Hy my van die begin af gemaak het. Daar ervaar ek absolute LIEFDE, guns, aanvaarding en vrede.

Mag jy dit ook ervaar in jou lewe!

God our Father dreams about You…..yes you!! There is no face that he
would rather see then yours. You are His everything. You are His child,
He is your loving Father.

He awaits for your reply, your love,
your heart, your life. His love for you makes it simple to forgive you,
to draw close to you, to protect you. You are wo...rthy to Him, He will
always be there for you. He wants to take away your pain. His love for
you is burning in His Spirit.

Leave everything and take His love.
Follow the voice of peace.
Draw close to the Fire of God.
Let Him be God.
Lay your burdens down at His feet.
Trust Him.


4/12/2009
Prayer:

Father, how can we not fall in love with who You are? You are our Savior and our King! We love You. We belong to You, Your love is our signature in life. Your love builds us up.

We need You, We never want to be without You. We have found the best love, hope and peace in this loveless world. We trust You Father, We know that help is on the way, Jesus is coming! We are longing for the day that we will meet our Lord face to face.

This is why we were born, to see Your Kingdom come on earth.

Bless us with Your Holy presence Spirit of God.

Open up the heaven for this generation Father.

We live to see Your glory!!!

We worship you.

May all see You are God!

In Jesus name we pray

Amen
……………………………………………………………………………………………


Come burn in me Holy Fire!

Take over!
Let me be the vessel You made me to be!
Let me be a blessing to others!
I need You next to me!
Give me more of You Lord!
Give me a new song!
Jesus! I love You!

 




MY HEMELSE PAPPA, EK HET U SO LIEF, U IS MY ALLES, EK WIL NIE EN EK KAN NIE
SONDER U NIE. EK WIL U EER VIR WIE U IS, EK WEET U HET KLAAR DIE BESTE VIR
ONS UIT GEKIES, EN EK VAT DIT AS GESKENK UIT U HANDE......VADER EK SPREEK
VADAG ALLE BOSE MAGTE AAN IN JESUS NAAM!!! JULLE SAL GEEN MAG OF KRAG OOR
DIE KINDERS VAN GOD HE NIE!!! DAAR IS GEEN WERK VIR JULLE MEER OP DIE
KINHDERS VAN GOD SE LEWENS NIE..................ONS IS VERSEEL IN JESUS SE
BLOED, HY HET MY SKULD BRIEF KOM VERNIETIG EN SY NAAM OP MY LEWE
GESKRYF.................

ONS STAAN OP DIE WOORD VAN GOD EN IN JESUS NAAM IS JULLE MAGTE GEBREEK, ONS
STAAN IN OORWINNING MET GEEN VREES VIR DIE HEERSERS VAN DIE BOSE MAGTE NIE,
ONS KONING KOM, JESUS KOM!!! HULP IS OPPAD!! GAAN TERUG SATAN.....JY EN AL
JOU DEMONE, ONS SIEN JOU AL VAN VER AF AAN KOM, ONS STAAN OP TEEN JOU, JY
SAL IN JESUS NAAM NIE AAN ONS FAMILIES VAT NIE......NIE AAN ONS KINDERS VAT
NIE.....NIE AAN DIT VAT WAT DIE BELANGRIKSTE VIR ONS IS NIE....ONS GELOOF!!!
ONS STAAN OP EN TREE AAN VIR OORLOG, JY SAL TERUG GEE DIE WAT GEROEP IS VIR
DIE VADER, DIE WAT GEROEP IS TOT WEDERGEBOORTE, IN JESUS NAAM HET JY GEEN
MAG OOR ONS NIE, JOU LEEUNS HET GEEN PLEK IN ONS HARTE NIE. JOU KLOUE SLAAN
TEEN KLIP, DAAR IS GEEN PLEK WAAR JY VASHOU PLEK KAN KRY NIE.......GOD VAN
DIE HEMEL EN DIE AARDE EN OOK VAN MY HET MY GEROEP EN EK HET GEANTWOORD EN
JA GESE VIR MY ALMAGTIGE VADER EN SY SEUN JESUS MY VERLOSSER GEMAAK, HY HET
MY EERSTE LIEF GEHAD EN EK HET MY LEWE AAN HOM GEGEE EN DIT KANSELEER JOU IN
MY LEWE, EN DIT HET OOK MY OE VIR JOU LEEUNS OOPGEMAAK, JY IS KRAGTELOOS
TEENOOR MY!!

JESUS U IS ONS KONING!! EK BID VIR BESKERMING TEEN HIERDIE TYE VAN SATAN SE
DEPERATE AANVALLE......DANKIE DAT U HAND OOR ONS IS, ONS VERTROU U
VADER....ONS BID VIR VREDE IN ONS GEMOED....

BID DIE GEBED HARD OP EN SPREEK SATAN AAN EN PROCLAIM GOD SE LIEFDE OOR
JULLE ALMAL......LAAT ANDER IN SEL DIT OOK DOEN....

ALLES IS KLAAR DEUR GOD GEHOOR VINAAND EN HY STUUR SY ENGELE NOU NA
JULLE......NIKS SAL IN DRING WAT NIE VAN HOM IS NIE................

EK VRA VADER.....IN JESUS NAAM
AMEN