Botswana  Outreach 2009
Anzelle en Soeleen

Picture
Botswana was ongelooflik. Ons was 16 mense wat moes leer om in ‘n skottel te bad!!!

In ‘n week het ons die Jesus film in twee gebiede gewys en oor die 700 mense het opgedaag, en 350 mense het hulle harte vir Jesus gegee. Daardie mense sal opgevolg word deur ‘n AFM kerk in Maun en die Pastore wat saam met ons daar gewerk het.

Dankie vir die geleentheid Vader, ek het baie geleer.
Daar is soveel mense daar buite wat nog nie die waarheid weet nie, en wat sonder Jesus lewe.....en sterf, pla dit enige iemand?